MUSIC

MY SARIE MARAIS IS SO VER VAN MY HART

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. O bring my trug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Ek was so bang dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur; Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier. O bring my trug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Chorus Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes, Hulle sleep jou altyd water toe; Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip, Die josie weet waarnatoe. O bring my trug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Chorus Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar, Terug na die ou Transvaal; My lieflingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon. O bring my trug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Chorus
Our thanks to Ken Copeland of South Africa
for alerting us to the existence of this Afrikaans version
and for supplying us with the lyrics.

Thanks also to Johan Vorster of Pretoria, South Africa,
for the MIDI file.





"Ellie Rhee"